Kannie Warries Dansorkes stek nuwe album vry:- Ernie se tokkel

Sedert die Kannie Warries Dansorkes in 2000 gestig het, was daar soos in enige orkes, ‘n paar orkeslede wat gekom en gegaan het. Dus het hulle nou ‘n witwarmspan wat outydse lekkerkry laat herleef met nuwe styl staalsnare!

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

André van Deventer & Gerhard Meyer stel nuwe album vry:- Vasvat Snare

Hierdie manne kom al ‘n langpad. André, wat nog ‘n jongeling is, woon in Brakpan en is ‘n motorwerktuigkundige. Gerhard, wat so paar somers ouer is, het grootgeword in Lichtenburg en is nou in Klerksdorp waar hy homself as ‘n gesondheidsinspekteur bekwaam het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klipwerf Orkes! – Vyftig goue jare vol hoogtepunte

Die Klipwerf Orkes is terug met ’n splinternuwe album, 50 Jaar se Hoogtepunte, en dié album, wat pas vrygestel is, het reeds goue status bereik.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Manie Bodenstein mag ons dalk verlaat het, maar sy musiek lewe nog

Oom Manie Bodenstein (15 Julie 1928 — 17 Oktober 2013) is ‘n bekende Suid-Afrikaanse konsertinaspeler.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Corlea en Jannie Moolman tree op te KIEVITS KROON

In ‘n herderhuis en buitegeboue op ‘n landgoed van 16 hektaar. Die landgoed is onlangs as ‘die Wynlande in Gauteng’ erken weens sy argitektuur in die Kaapse Hollandse styl.

Datum:- 14 Julie 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Potjie en Mampoerfees – Vanderbijlpark

‘N Dag en nag om alles te vier wat pret is en smaaklik goed is – in Afrikaans – insluitend Lianie May. Baie goed geprysde land kos en drankies van stalletjies aan die oewer van die Vaalrivier.

Datum:- 28 Julie 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Country Singer Dylon Austin by Geelbek

Sluit aan by Country Singer Dylon Austin by Geelbek in die Westcoast Nasionale Park.

Datum:- 7 & 8 Julie 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dis tyd om so bietjie te skoffel saam met die Kitaarkêrels

Hennie De Bruyn het homself nou al bewys as ’n kitaarkêrel wat nie net ’n kitaar kan slaan nie, maar ook weet hoe om deur middel van kitaarmusiek, die voete vas aan die dansbaan te hou.

Ons Suid Afrikaners is lief vir skoffel en boeredansmusiek vloei soos bloed in ons are.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleine Kosie Beukes se nuutste musiekvideo is hier!

Is Kosie dalk die jongste konsertina speler in Suid-Afrika?

Kosie is net 9 jaar oud en is sover vas gestel kan word, die jongste Konsertina speler in Suid-afrika. Hy is woonagtig in Boksburg aan die Oos Rand. Hy is ‘n graad vier leerling aan die
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!