Stef Bos tree op in Sasolburg

Stef Bos soek na die KERN van alles. Hy weet hy gaan dit nooit vind nie, maar hy bly soek in woorde en songs, gedigte en stories.

Die een oomblik is hy skreeusnaaks, dan weer kry jy hoendervleis en wil `n traan wegpik. Maar dis lewens-eg – soos die boek van Murray Janson wat sy lewe verander het.

Datum:- 6 Mei 2018

Tyd:- 14:30

Toegang:- R150


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Sasolburg?? kliek hier !!



Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Adres:- Etienne Rousseau Theatre,John Vorster Drive, Sasolburg.

GPS Koordinate:- -26.817962,27.826288

Kaartjies kan gekoop word by Computicket

Die boek se titel is Waar kom ek vandaan? En dis nou die vraag wat jy moet stel om by die KERN uit to kom.


SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com

To receive our gig guide, Subscribe here FREE!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment