Top 20 vir die week: 16 Julie 2018

Dirk van der Westhuizen is vir die vierde agtereenvolgende week in die nommer 1 posisie met sy treffer “Sexy vi my”. Brendan Peyper is af na die 4de posisie toe met sy treffer “Klim jou Everest” en Jay neem weer die 3de plek in met sy treffer “Lê ‘n bietjie langer”. Jan Blohm spring na die 3de posisie met sy treffer “Word wakker”.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die sanger Piet Botha is oud maar nog glad nie koud in die musiekbedryf nie

Piet Botha (18 Julie 1955) is ‘n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is die seun van Pik Botha, een van die wêreld se langsdienende ministers van buitelandse sake.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘N groot stem in Opera is verlore maar nie vergete nie:- Johan Botha (tenoor)

Hy maak sy debuut in 1989 op die verhoog van die munisipale teater in Roodepoort as Max in Der Freischütz…………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jy ken die sanger, Danie Botha, hier is ‘n kort Bio van hom

Dit was al singende op die skoolstoep waar Danie Botha se sangtalent as ‘n graad een-leerling deur ‘n onderwyseres raakgesien is. Vandat hy kan onthou, was dit sy lewensdroom om ‘n sanger te word.

Hy is op 25 Junie 1964 in Pretoria gebore. Sy kinderjare bring hy deur op Rietvlei, ‘n kleinhoewe………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy al vir BOON ontmoet, hy laat Weiveld ontplof met nuwe temalied

Die musiekkroonprins van Moepelfontein is hier en het oor die naweek Pretoria se grootste kuierplek – Weiveld – op horings geneem met sy splinternuwe beat uit die BOON-ste rakke!

Dié hoogsvermaaklike kunstenaar het op 13 Julie 2018 sy eerste amptelike buiging op die Gautengse musiekverhoog gemaak tydens die bekendstelling van Weiveld se amptelike nuwe temalied, Weiveld Click,
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe album bekend gestel deur Jan Blohm dis gevul met liefde, Blues en Rock

Jan Blohm is weer in die kollig met Die Liefde Album. Die rebelseun is ouer en mens hoor die lesse van die lewe in sy lirieke.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Heidi tref musiekmark met ’n glimlag met haar nuwe enkelsnit

Na ’n jaar en ’n half se harde werk is Heidi se heel eerste enkelsnit vanaf haar debuutalbum hier.

Wat ’n Hart Laat Lag, geskryf deur Emil Struwig en vervaardig deur Werner Beukes.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BEESKRAAL stel ‘n nuwe enkelsnit vry – ’20 jaar in die Kraal’

Die beeste was uit in die veld, maar het weer kraal toe gekom vir verskeie redes; eerstens om te spog met 20 jaar in die musiekbedryf en tweedens met ‘n splinternuwe album, “20 jaar in die Kraal”.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Nagligte is hier om te bly, verseker!

Die rockgroep, Nagligte, is gedurende 2016 vir twee Ghoemas benoem en het ook in Oktober 2016 weggestap met twee Bokkie toekennings vir, Nuweling van die jaar en Groep van die jaar.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die begaafde pianis Rocco de Villiers betower met nuwe popalbum!

Die bekroonde en uiters begaafde pianis, Rocco de Villiers, is terug met ’n splinternuwe popalbum, wat nie net vir die eerste keer spog met ’n Afrikaanse titel nie, maar ook beloof om luisteraars se voete na die dansvloer te lok.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!