Karlien van Jaarsveld & orkes tree op – Atterbury Theatre – Lynnwood

KARLIEN VAN JAARSVELD, multi platinum kunstenaar tree op met `n 3 stuk orkes. Sy neem jou op `n reis van haar lewe met liedjies uit haar eie pen, maar ook liedjies van ander kunstenaars wie se musiek ook deel van haar lewe vorm en vir sy baie respek het.

Datum:- 3 Mei 2018

Tyd:- 19:15

Toegang:- R160 – R180


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Lynnwood – Pretoria?? kliek hier !!



Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Adres:- Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood

GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538

Kontak:- 012 942 5951

Kaartjies beskikbaar by Computicket

Haar vertoning raak werklik mense se harte aan. Die vertoning bied iets vir almal aan. Oud en jonk!


SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com

To receive our gig guide, Subscribe here FREE!



Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment